Kristin Chenoweth

Kristin Chenoweth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kristi Dawn Chenoweth
Geboorte 24 Julie 1968 (1968-07-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristin Chenoweth (gebore 24 Julie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bewitched (2005), Hit and Run (2012), en Rio 2 (2014), en in die televisiereeks Pushing Daisies (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy